February 22, 2018

Waar is ons in die kerkjaar?

Lydenstyd.

Jaar tema:

Leef soos Jesus.

Ons leef in ʼn lewende verhouding met die Here. In hierdie verhouding is daar kommunikasie. Ons Here neem ons hand en loop al pratend saam met ons op ons pad. Soms luister ons wat Hy vir ons sê; ander kere...

February 16, 2018

Jaar tema:

Leef soos Jesus.

Ons leef in ʼn lewende verhouding met die Here. In hierdie verhouding is daar kommunikasie. Ons Here neem ons hand en loop al pratend saam met ons op ons pad. Soms luister ons wat Hy vir ons sê; ander kere luister ons nie, of ons luister half.

E...

February 9, 2018

Jaar tema:

Leef soos Jesus.

Ons leef in ʼn lewende verhouding met die Here. In hierdie verhouding is daar kommunikasie. Ons Here neem ons hand en loop al pratend saam met ons op ons pad. Soms luister ons wat Hy vir ons sê; ander kere luister ons nie, of ons luister half.

E...

January 28, 2018

Jaar tema:

Leef soos Jesus.

Week tema:

So iets het ons nog nooit gesien nie.

Jesus is God wat ʼn sondige verlamde man help en ons met hierdie Goeie Nuus na ander mense toe stuur. Só sal baie mense God prys.

Agtergrond

Drie aspekte word hier beklemtoon:

1. Die verhaal is deel v...

November 12, 2017

Week tema:

Die Here verander trane in blydskap.

Die Here nooi ons om ons hartseer na Hom toe te bring, want Hy kan hartseer in blydskap verander.

Agtergrond

In die eerste 7 hoofstukke van Samuel word die opkoms van Samuel as betroubare profeet beskryf. Hy word later erken...

November 12, 2017

Waar is ons in die kerkjaar?

Ons is in Koningkrykstyd.

Week tema:

Die Gees van die Here lei vir Simson.

Die Here roep mense (ook vir ons) vir spesiale take en lei hulle deur die ‘ups and downs’ van die lewe.

Vergelyk die vorige aanbieding oor die herhalende patroon in Rigte...

October 26, 2017

Week tema:

Die Here hoor Simson roep.

Al ly ons soms lank as gevolg van ons besluite, hoor die Here ons noodkreet tot Hom en help Hy ons om tog ons lewensdoel te verwesenlik.

Hierdie aanbieding vervolg op die vorige een.

Simson is die Here se redder-geskenk aan sy ouers en...

September 17, 2017

Week tema:

Die Here hoor sy kinders.

Die Here hoor sy kinders wat tot Hom roep al het hulle van Hom af weggedraai en help hulle deur leiers wat Hy daarvoor gereed maak.

Rigters vertel hoe Israel in die beloofde land begin lewe, tussen groepe mense (Kanaäniete, Filistyne…)...

August 23, 2017

Waar is ons in die kerkjaar?

Ons is in Koningkrykstyd.

Week tema:

Die Here doen magtige dade.

Die verhaal gaan voort met die Israelitiese volk wat die Jordaan oorsteek en besig is om die beloofde land in te gaan. Jerigo was een van die oudste en sterkste stede van daardie...

August 9, 2017

Waar is ons in die kerkjaar?

Ons is in Koningkrykstyd.

Week tema:

Leiers wissel – God bly.

Wanneer ons op die drumpel staan van nuwe dinge voor ons, is dit die Here sélf wat ons lei en begelei.

Die verhaal speel af by die drumpel van ’n nuwe begin net voordat die volk Israe...

Please reload

Recent Posts

Please reload

Archive

Please reload

Tags

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

012 344 1950

467 Kirkness St, Pretoria, 0001, South Africa

©2017 Ooskerk