May 26, 2017

Ons kan dalk almal die storie van aspoestertjie onthou.  Die mooi dogtertjie wat nêrens inpas nie.  Haar stief sussies en stiefma sal alles in hul vermoë doen om haar uit die weg te ruim, om die lewe vir haar moeilik te maak.  Sy dien hulle en moet die lewe vir hulle l...

May 26, 2017

Waar is ons in die kerkjaar?

Ons is in Pinkster.

Jaar tema:

Ene ore! Nuwe maniere

Hoe voel jy wanneer jy met iemand praat en hulle luister nie na jou nie? Dit is nie lekker nie. Die Here praat ook met ons en Hy is net so hartseer wanneer ons nie luister na wat Hy sê nie. O...

May 23, 2017

Sondag na die oggenddiens het ons kuierkombuis.

Waar is ons in die kerkjaar?

Ons is in die veertig dae van Opstandingstyd.

Jaar tema:

Ene ore! Nuwe maniere

Hoe voel jy wanneer jy met iemand praat en hulle luister nie na jou nie? Dit is nie lekker nie. Die Here praat ook met...

May 23, 2017

Waar is ons in die kerkjaar?

Ons is in die veertig dae van Opstandingstyd.

Jaar tema:

Ene ore! Nuwe maniere

Hoe voel jy wanneer jy met iemand praat en hulle luister nie na jou nie? Dit is nie lekker nie. Die Here praat ook met ons en Hy is net so hartseer wanneer ons nie l...

“God is liefde.” Beteken dat ons as beelddraers van God ook liefde is wat geroep word om na ons “Goddelike aard” ook onvoorwaardelik en daadwerklik lief te hê.  God se liefde vra nie of ek van iemand hou of nie, dit stel nie voorwaardes (“As jy ...dan sal ek ... nie!)....

May 5, 2017

Die wêreld is ‘n baie stukkende plek. Die vraag is waarom? Nie omdat die wêreld as sulks ‘n gebroke realiteit is nie. Eerder as gevolg van ons mense.

Dink maar aan al die gebrokenheid om ons. Hoekom lyk dit so? Meestal omdat een groep mense glo dat hulle reg is en ‘n an...

Please reload

Recent Posts

Please reload

Archive

Please reload

Tags

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

012 344 1950

467 Kirkness St, Pretoria, 0001, South Africa

©2017 Ooskerk