August 23, 2017

Waar is ons in die kerkjaar?

Ons is in Koningkrykstyd.

Week tema:

Die Here doen magtige dade.

Die verhaal gaan voort met die Israelitiese volk wat die Jordaan oorsteek en besig is om die beloofde land in te gaan. Jerigo was een van die oudste en sterkste stede van daardie...

August 9, 2017

Waar is ons in die kerkjaar?

Ons is in Koningkrykstyd.

Week tema:

Leiers wissel – God bly.

Wanneer ons op die drumpel staan van nuwe dinge voor ons, is dit die Here sélf wat ons lei en begelei.

Die verhaal speel af by die drumpel van ’n nuwe begin net voordat die volk Israe...

August 4, 2017

Waar is ons in die kerkjaar?

Ons is in Koningkrykstyd.

Week tema:

Luister, kinders van die Here.

Die Here het ons lief en ons leer om sy liefde in ons en ons gesin se totale lewens te laat deurwerk tot by die mense rondom ons.

Die Here se liefde is soos die grond en water w...

Please reload

Recent Posts

Please reload

Archive

Please reload

Tags

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

012 344 1950

467 Kirkness St, Pretoria, 0001, South Africa

©2017 Ooskerk