top of page
Week van Konneksie: 24-31 Januarie 2021
Vanaf 24-31 Januarie bied ons ‘n Week van Konneksie aan, waar ons fokus op al die verskillende maniere waarop ons in ‘n tyd van dis-konneksie steeds diep en sinvolle konneksies kan ervaar, met God, onsself, mekaar en die lewe.
Registreer gerus vir hierdie program en ontvang elke oggend en aand in daardie week ‘n kort begeleidende e-pos wat jou hierin begelei.
bottom of page