top of page

Ooskerk

Geleë op die rand van die midde-stad van Pretoria,

bied die Ooskerk ‘n plek waar mense van die stad tuis kan kom.

 

Ons probeer mekaar inspireer om oral waar ons kom iets van God se lewe in oorvloed te leef. Ons streef daarna om van onsself te gee, gereeld bymekaar te kom, saam verantwoordelikheid te aanvaar deur die bediening van die gemeente te ondersteun en om mooi te maak met mekaar en ander mense. 

 

Ons nooi jou uit om deel te word van ons groeiende gemeente

en sien uit om jou hier te ontmoet!

bottom of page