top of page

Wed, 14 Dec

|

Pretoria

NATANIËL KERSKONSERT

Ná die sukses van Nataniël se Kerskonsert by die Ooskerk verlede jaar, sit hy hierdie nuwe tradisie voort met ’n nuut-saamgestelde konsert, wel op Woensdag 14 Desember. Weerens is dit sy enigste optrede met Kersfeesmusiek in Pretoria.

Registration is closed
See other events
NATANIËL KERSKONSERT
NATANIËL KERSKONSERT

Time & Location

14 Dec 2022, 19:00 – 20:30

Pretoria, 467 Kirkness St, Clydesdale, Pretoria, 0002, South Africa

About the event

Vir die duisende van ons wat lief is vir ’n stiller Pretoria tydens die Kerstyd, ’n unieke gebeurtenis!

Ná die sukses van Nataniël se Kerskonsert by die Ooskerk verlede jaar, sit hy hierdie nuwe tradisie voort met ’n nuut-saamgestelde konsert, wel op Woensdag 14 Desember. Weerens is dit sy enigste optrede met Kersfeesmusiek in Pretoria.

Hierdie konsert met splinternuwe stories, oorspronklike komposisies, nuwe verwerkings van tradisionele Kersmusiek, immergroen Kersliedere en gewyde liedere vind om 19:00 plaas. ’n Kaalkopwinkel asook verversings sal voor en ná die vertoning beskikbaar wees.

Nataniël word bygestaan deur Charl du Plessis (klawers), Werner Spies (bas), Peter Auret(tromme) en Ockie Vermeulen (orrel).

Feestelik, vertroostend, dramaties, opwindend, skreeusnaaks en tydloos, NATANIËL KERSKONSERT is ’n moet aan die einde van nog ’n uitdagende jaar! Kom vier hierdie speiale tyd met ons!

R290,00 per persoon.

Geen kinders onder 12.

Veilige parkering.

Bespreek betyds!

Tickets

Price

Quantity

Total

  • General Seating

    R 290,00

    +R 7,25 service fee

    R 290,00

    +R 7,25 service fee

    Sold Out

This event is sold out

Share this event

bottom of page