top of page

Thu, 07 Dec

|

Pretoria

NATANIËL KERSKONSERT 2023

Vir almal wat steeds lief is vir ’n stiller Pretoria, weer ’n unieke Kerskonsert! Hierdie jaar is daar twee uitvoerings! Woensdag 6 Desember & Donderdag 7 Desember 2023

NATANIËL KERSKONSERT 2023
NATANIËL KERSKONSERT 2023

Time & Location

07 Dec 2023, 19:00 – 20:30

Pretoria, 467 Kirkness St, Clydesdale, Pretoria, 0002, South Africa

About the event

Vir almal wat steeds lief is vir ’n stiller Pretoria, weer ’n unieke Kerskonsert! Hierdie jaar is daar twee uitvoerings!

Soveel navrae is reeds ontvang na afloop van Nataniël se Kerskonserte by die Ooskerk die afgelope twee jaar, ons sit hierdie tradisie beslis voort in 2023, wel met twee uitvoerings.

Hierdie konsert met sy heerlike stories, oorspronklike komposisies, nuwe verwerkings en immergroen Kersliedere en vind beide aande om 19:00 plaas. ’n Kaalkopwinkel, asook verversings, sal voor en ná die vertoning beskikbaar wees.

Nataniël word bygestaan deur Charl du Plessis (klawers), Werner Spies (bas), Peter Auret(tromme) en Ockie Vermeulen (orrel).

Feestelik, vertroostend, dramaties, opwindend, skreeusnaaks en tydloos, NATANIËL KERSKONSERT is ’n lafenis aan die einde van nog ’n gek, gek jaar! Kom onstspan, haal diep asem en vier hierdie spesiale tyd met ons!

Baie belangrik: Met NATANIËL SE BLIKKIESFEES kon ons verlede jaar soveel families help, ons maak hierdie jaar weer so. Alle gehoorlede word gevra om asseblief voedsame blikkieskos saam te bring. Een blikke of honderd, alles help!

R290,00 per persoon.

Geen kinders onder 12.

Veilige parkering.

Geen kragonderbreking.

Bespreek betyds!

Tickets

  • General Seating

    R 290,00
    +R 7,25 service fee
    Sold Out

This event is sold out

Share this event

bottom of page