NATANIËL KERSKONSERT 2026
Thu, 10 Dec
|Die Ooskerk
Dis weer tyd! Nataniël en sy geselskap maak weereens gereed vir twee nuwe Kerskonserte by die Ooskerk!


Time & Location
10 Dec 2026, 19:00 – 20:30
Die Ooskerk, 467 Kirkness St, Clydesdale, Pretoria, 0002, South Africa
About the event
Nataniël en sy geselskap maak weereens gereed vir twee nuwe Kerskonserte by die Ooskerk!
Ná nog ’n lawwe, onverklaarbare en uitputtende jaar op hierdie planeet sluit ons die jaar af met DIE NATANIËL KERSKONSERT, ’n ervaring vol verhale en beeldskone musiek, nou al ’n tradisie!
Hierdie konsert met gewilde en splinternuwe stories, oorspronklike komposisies, nuwe verwerkings van tradisionele Kersmusiek, immergroen en gewyde liedere, is ’n moet vir elkeen wat ’n heerlike, vervullende belewenis wil meemaak hierdie tyd van die jaar. Ons raak nostalgies, eerlik en hoopvol!
Tickets
General Admission
Unassigned Seat
R 310,00
Total
R 0,00
