top of page

Jou gemeente in Pretoria

MEER
OOR DIE OOSKERK

Geleë op die rand van die midde-stad van Pretoria, bied die Ooskerk ‘n plek waar mense van die stad tuis kan kom.

 

Ons probeer mekaar inspireer om oral waar ons kom iets van God se lewe in oorvloed te leef. Ons streef daarna om van onsself te gee, gereeld bymekaar te kom, saam verantwoordelikheid te aanvaar deur die bediening van die gemeente te ondersteun en om mooi te maak met mekaar en ander mense. 

 

Ons nooi jou uit om deel te word van ons groeiende gemeente

en sien uit om jou hier te ontmoet!

Laptop & Coffee

KANTOOR URE

Maandae - Donderdae: 08:00-14:00
Vrydae: 07:30-13:00

NUUS BY DIE OOSKERK

KONTAK ONS

Besoekers is welkom om van ons parkeerterrein gebruik te maak.

467 Kirkness St, Pretoria, 0001, South Africa

012 344 1950

  • facebook
  • googlePlaces

Your details were sent successfully!

bottom of page