top of page

PODCAST

Vivere is ‘n plek waar ons op Sondagaande van 19:00 af saam dink en droom en wonder oor die lewe, waar ons eet en saam kuier. Kom maak gerus by ons ‘n draai.

DINK, DROOM EN WONDER

SAAM BY VIVERE

In November gesels ons by Vivere oor die tema:

Die Groot misterie van God se wêreld

IMG_0027.JPG

MARINA STRYDOM

3 NOV

 19:00 | OOSKERK

Die groot misterie van God se wêreld

AuthorImage_Zyl.jpg

JAPIE VAN ZYL

10 NOV

19:00 | OOSKERK

Die groot misterie van die heelal

Fouche-1.png

FOUCHÉ DE WET

17 NOV

19:00 | OOSKERK

Die groot misterie van God en wat dit van ons vra

ViverePodcast
bottom of page